Motsoaledi loop sperdatum van belangrik aanstelling mis

Die Defend our Democracy-beweging in Suid-Afrika doen ‘n beroep op die minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, om te verduidelik hoekom hy nie die spertyd gehaal het vir die aanstelling van ‘n Verkiesingshervormings-konsultasiepaneel nie. Dit moes teen die 19de Oktober gedoen gewees het. ‘n Aktivis van Defend Our Democracy, Nicole Fritz, sê hulle glo Motsoaledi se versuim om die paneel binne die voorgeskrewe tydsraamwerk saam te stel, het ‘n regstreekse impak op sy doeltreffendheid: