De Villiers gesels oor Proteas by WêreldbekerNovember 10, 2023

Die Proteas speel vandag teen Afghanistan met die Wêreldbeker-wedstryd wat om half-elf begin. Die oud Suid-Afrikaanse krieketspeler en kommentator Fanie de Villiers het sy mening oor die Suid-Afrikaners se vertoning tot dusver, sowel as die span se werklike kanse, so uiteen gesit aan Kosmos 94.1 Nuus.