Aussie-vrou stel rekord op vir grootste inroei-brander
Die Australiese branderplankryer, Laura Enever, het amptelik ‘n nuwe Guinness-wêreldrekord opgestel vir die grootste inroei-brander wat nog ooit sonder hulp deur ‘n vrou aangedurf is. Sy het in Januarie ‘n brander van 13,3 meter in Hawaii op haar branderplank aangedurf. Enever se prestasie is gister tydens ‘n seremonie in Sydney bevestig. Die 31-jarige sê die brander was ‘n groot geskenk: