Klimaatoptog vandag by Kaapse parlementsgebou
Burgerlike samelewingsorganisasies in die buurland gaan vandag opruk na die Parlement in Kaapstad en klimaatsgeregtigheid en ‘n einde aan fossielbrandstofprojekte eis. Dit vorm deel van ‘n wêreldwye klimaatsoptrede-maand wat op klimaatsgeregtigheid fokus. Die organisasies pleit ook vir ‘n regverdige energie-oorgang en het teenstand uitgespreek teen verdere olie- en gas-verkenning. Liz McDaid van die Green Connection sê die geleentheid beklemtoon toenemende kommer oor klimaatkwessies en die dringende behoefte aan verandering: