Denosa sê gesondheid moenie besnoeiings hê in begroting nie
Die buurland se verpleegvakbond Denosa het ‘n beroep op die minister van finansies, Enoch Godongwana, gedoen om die openbare gesondheidsorg-sektor van begrotingsbesnoeiings te vrywaar. Die minister het geen keuse as om vandag in sy middeltermynbegrotingsraamwerk die besteding te probeer beperk en meer geld te vind nie. Volgens die Nasionale Tesourie het sy besteding op ‘n jaargrondslag sy inkomste met meer as 250 miljard Suid-Afrikaanse rand oorskry. Denosa se woordvoerder, Sibongiseni Delihlazo, sê die gesondheidsorgsektor kan nie bekostig dat sy begroting teruggesny word nie: