Skort beurtkrag op tydens matriek-eskamen

Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde, Saftu, doen ʼn beroep op die regering om beurtkrag saans op te hef sodat matrieks sonder kragonderbrekings vir die eindeksamen kan leer. Die Nasionale Seniorsertifikaateksamen het met Engels se eerste vraestel begin. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê sommige huishoudings kan nie bekostig om vir lig en kookdoeleindes elektrisiteit te koop en nog paraffien en kerse ook nie: