Land se skuldlas wek kommerOctober 31, 2023

Die finansminister het sy kommer oor die koste van skuld tydens die begroting uitgespreek. Hy sê die kostes is met 1,7 miljard Namibiese dollar opgestoot en betalings op die skuld oorskry besteding op gesondheid en maatskaplike beskerming.