Kolisi sê Leinster is gelukkig om Nienaber te kryOctober 31, 2023
Hoofafrigter Jacques Nienaber se tyd by die Springbokke nader sy einde en hy vertrek binnekort na Leinster in Ierland. Die Wêreldbeker-eindstryd, sy tweede oorwinning met die span nadat hy in 2019 Rassie Erasmus se hulpafrigter was, was sy laaste wedstryd as Bok-breier. SA Rugby het vroeër gesê daar is geen haas om Nienaber te vervang nie en Erasmus sal intussen die rol vervul. Die Bok-kaptein, Siya Kolisi, se verbintenis met Nienaber strek terug tot 2008 en hy wens hom alles van die beste toe: