Dis weer Suid-Afrika teen Nieu SeelandOctober 31, 2023

Suid-Afrika pak Nieu-Seeland môre in ‘n Wêreldbeker-groepswedstryd nadat hulle vyf van hul vorige ses wedstryde gewen het. Die Proteas is op die oomblik in die tweede plek op die punteleer, net na die gasheer Indië, teen wie hulle Sondag te staan kom, voor hul laaste groepwedstryd teen Afghanistan volgende Vrydag. Indië is die enigste onoorwonne span in die toernooi, met Nieu-Seeland tans in die derde plek. Die afrigter, Rob Walter, hoop die Proteas kan voortgaan met hul goeie spelpeil: