Agoa moet verleng word, beraad vergader môre
Die regering sê die hernuwing van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika voor sy vervaldatum in September 2025 is van groot belang. Agoa is in 2000 bekend gestel en gee aan kwalifiserende Afrikalande suid van die Sahara belastingvrye toegang tot Amerikaanse markte. Afrika-regerings en bedryfsgroepe probeer om die ooreenkoms vroeg met tien jaar te verleng. ʼn Professor aan die Universiteit van die Witwatersrand se sakeskool, Jannie Rossouw, sê dis voordelig dat Suid-Afrika die Agoa-forum aanbied: