EFF vorder uiters goed met koalisiesOctober 30, 2023

Die EFF se woordvoerder, Sinawo Tambo, sê die party vaar goed in koalisie-regerings in munisipaliteite. Volgens Tambo doen hulle nie net goed in terme van bestuur nie, maar die party verhoed die ANC om met sy massiewe buitery aan te gaan waaraan hulle so gewoond geraak het. Hy sê Suid-Afrikaners moet besef die ANC wil die EFF verwyder, want hy lewer dienste aan die mense: