‘Hamas is die nuwe Nazi’s’October 25, 2023
Die Israeliese minister van Buitelandse Sake, Eli Cohen, sê die Hamas-militante groep is die nuwe Nazi’s. Hy het die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad toegespreek, terwyl hy steun soek om Hamas te probeer dwing om die meer as 200 gyselaars wat steeds in Gaza aangehou word, vry te laat. Cohen sê sy land het ‘n reg en plig om homself te verdedig. Hy sê dis ‘n oorlog van die vrye wêreld: