Namibië het Agoa nodig

Die forum van Afrika Handel en Ekonomiese Samewerking, of Agoa, vind vanjaar in Johannesburg plaas. Sleutelafvaardigings van alle lidlande, streeks-ekonomiese entiteite, sowel as verteenwoordigers van die private en openbare sektore kom hier bymekaar. Die doel is om handels- en ekonomiese bande tussen Amerika en Afrika suid van die Sahara te versterk. Kosmos 94.1 Nuus het met plaaslike ekonoom, Cons Karamata, gepraat oor hoekom hierdie beraad belangrik is vir Namibië