Cyril en Willem sou gesels het ook krag

Nederland is ʼn groot belegger in die Suid-Afrikaanse ekonomie en een van die land se belangrikste handelsvennote. Handel het tussen 2019 en verlede jaar verdubbel toe dit die 122 miljard Suid-Afrikanse rand-kerf bereik het. President Cyril Ramaphosa het koning Willem-Alexander en koningin Máxima van die Koninkryk van die Nederlande op ʼn tweedaagse staatsbesoek ontvang wat vandag ten einde loop. Die politieke ontleder, Dirk Kotzé, sê die twee leiers het waarskynlik Suid-Afrika se energiekrisis bespreek: