Haatspraak moet end kry

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres sê alle vorms van haatspraak moet end kry. Sy kommentaar kom na ‘n 6-jarige Palestynse seuntjie dood is na hy 26 keer gesteek is in ‘n haatmisdaad. Hy sê ontmenslikende taal wat geweld aanhits is nooit aanvaarbaar nie.