Pogings om groenskemas te bevorder word verskerp

Die regering het sy verbintenis herbevestig om landbou-belegging in die Zambezi-streek voorop te stel. Die finansminister, Ipumbu Shiimi, het beklemtoon grond is geredelik beskikbaar vir landbou-bedrywighede, en die regering verskerp sy pogings om groen skemas in die streek te bevorder. Die goewerneur van Zambezi, Lawrence Sampofu, sê ‘n lewensvatbaarheidstudie oor die verlenging van die spoorlyn vanaf Grootfontein na Katima Mulilo en van daar af na Zambië en Botswana, het bevind dit sal lewensvatbaar wees: