Saara verjaar vandag, word 56

Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila herdenk vandag haar 56ste verjaardag. Sy is sedert 2015 Namibië se eerste minister en is die eerste vrou wat die pos beklee. Die voormalige premier, Nahas Angula, wens haar ‘n gelukkige verjaardag toe.