Kospryse behoort te daal, maar oppas vir inflasieOctober 12, 2023
Simonis Storm verwag dat voedselpryse behoort te daal, maar voeg by dat daar verskeie faktore is wat inflasie verder kan verhoog. Die syfers vir September is op 5,4 persent aangeteken. Angelique Bock van die makelaarsfirma het die risiko’s vir verdere stygings so uiteengesit.