Kommer oor Johannesburg se boekeOctober 11, 2023
ActionSA in Johannesburg sê hy is diep bekommerd oor die finansiële status van die Stad Johannesburg. Hy sê met ‘n begroting van sowat 80,9-miljard-rand behoort die stad sy finansiële verpligtinge te kan nakom, maar die teenoorgestelde is waar. Khomo Mashala van ActionSA sê een voorbeeld is dat die Joburg-teater al sy gasvryheidsdienste opgeskort het weens die uitstaande betalings van die stad: