Diefstal, dwelmmisbruik tree na vore

Die bekende euwels in die Namibiese samelewing van betreding, diefstal en dwelmmisbruik het weer kop uitgesteek op die Copps 94.1-program. Dit is ontstellend dat mense nie noodwendig veilig is in hul huise nie, en selfs deur nabye familielede wat bedwelmd is in gevaar gestel en leed aangedoen kan word. Francois Lottering was op grondvlak en doen verslag oor die aand se gebeure.