Hoekom is daar 76 myne in SA sonder waterlisensies?

AfriForum in die buurland eis onmiddellike optrede en aanspreeklikheid nadat daar aan die lig gebring is 76 myne is in bedryf sonder die nodige waterlisensies. Dit wek kommer oor regeringsregulasies en waterhulpbron-beskerming. Tien van hierdie onwettige myne is aktief in die Vaalrivier, ‘n noodsaaklike drinkwaterbron vir miljoene mense. Hulle vra ernstige boetes vir oortreders en verbeterde koördinasie tussen staatsdepartemente. Lambert de Klerk van AfriForum beloof om gemeenskappe en die omgewing te beskerm deur verantwoordelike partye aanspreeklik te hou: