Daar is geen sameswering om Bokke uit te kry nie
Saterdag se Wêreldbeker-wedstryd tussen Skotland en Ierland sal bepaal of Suid-Afrika na die kwarteindronde deurdring. Die Springbokke kan uitgeskakel word indien Skotland vir Ierland met 21 punte of meer klop, met albei spanne wat vier drieë druk om ‘n aanvallende bonuspunt te verdien. Ierland se hulpafrigter, Mike Catt, het egter gissings afgelag oor sameswering met Skotland om die Bokke uit die Wêreldbeker-toernooi te lig: