Voormalige NLU president praat oor sy vierjaartermynOctober 4, 2023
Die president van die Namibiese Landbou-unie Piet Gouws se vierjaartermyn het tot ‘n einde gekom, en Thinus Pretorius is Woensdag in sy plek verkies. Kosmos 94.1 Nuus het by die NLU se jaarlikse kongres met Gouws gesels, wat praat oor sy termyn as president en die ondersteuning wat die NLU die afgelope jare van die regering ontvang het, veral van die landbou-ministerie.