NUM vra SA se energieoordrag moet uitgestel word
Die Suid-Afrikaanse mynwerkersvakbond NUM vra dat die instelling van die billike energieoordrag uitgestel word. NUM beklemtoon die behoefte dat alle rolspelers verseker word van ʼn regverdige en billike oorgang vir werkers en gemeenskappe. Die vakbond vra ook dat Eskom se ontbondelingsprosesse opgeskort word hangende deeglike beraadslaging. Volgens Khangela Baloyi van NUM lei die voortgesette oorgang tot werkloosheid vir baie werkers en gemeenskappe: