Reën in tot Woensdag verwagOctober 2, 2023
Daar is goeie nuus, sou weervoorspellings hou. Die verre noordooste en noorde sal vandag moontlik reën van ontvang wat verder wes en suid sal uitbrei. Die toestande duur tot Woensdag, soos Richard Nashikaku van die Windhoek weerkantoor verduidelik.