Nampol geloof vir vinnige reaksie by Style-winkeldramaOctober 2, 2023

Die Namibiese polisie vorder nog inligting van sy lede op die toneel by die Style-winkel op Swakopmund in. Intussen het Sean Naude van die Namibia Marshal Rangers op die toneel aangekom. Dit wil voorkom asof ‘n gewapende rooftog skeefgeloop het maar, die situasie is ontlont. Naude het die besonderhede.