Groot afwagting vir St. Blaize-veilingOctober 2, 2023
Die 28ste Produksieveiling vind plaas op St. Blaize, Gobabis op 13 Oktober om 11 voormiddag. Daar is meer as 30 bulle op aanbod, soos Paul Klein, bestuurder by Agra Auctions verduidelik.