Ekonoom reageer op Roodt se voorspellings vir ekonomieOctober 2, 2023
Reaksie word ontvang op die mening van die bekende ekonoom Dawie Roodt wat waarsku dat Suid-Afrika op ‘n ernstige finansiële krisis afstuur, wat die rand sal laat ineenstort en inflasie verder laat styg. Roodt verduidelik dat Suid-Afrika se huidige skuld-tot-BBP-verhouding 73 persent it. Dit sluit die skuld van staatsondernemings uit. Die situasie gaan volgens hom vererger. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom Theo Klein, van Oxford Economics Africa in die Paarl gepraat oor Namibië se vertoning.
Die Namibiese regering leen ook minder met sy huidige skuldvraag wat 2 miljard Namibiese dollar laer is.