Openbare verkryging in die buurland in die nuus
Die Instituut vir Rasseverhoudinge in die buurland sê hy hou vol dat die Wetsontwerp oor Openbare Aankope te veel foute bevat wat prosedure en inhoud betref om deur die wetgewende proses te gaan. Die wetsontwerp wil ʼn enkele raamwerk skep om openbare verkryging deur alle staatsinstellings te reguleer. Nasionale Tesourie sê ʼn enkele verkrygingstelsel vir die staat sal die speelveld gelyk maak. Die instituut se woordvoerder, Mlondi Mdluli, sê die wetsontwerp lê die grondslag vir ministeriële oorskryding: