Kommer oor SA se hawens wat swakste ter wêreld is

Die Padvragvereniging glo Suid-Afrika se seehawens belemmer die land se handels- en beleggingsgeleenthede. Dit volg nadat Suid-Afrika se seehawens onder die swakste ter wêreld gereken word. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê kwessies soos kabeldiefstal en ander kapasiteit-beperkings het tot die lae plek op die ranglys gelei: