Klimaat moet prioriteit bly
Klimaatsverandering het ‘n realiteit geword met groot storms, veldbrande en hittegolwe regoor die wêreld. Tog, wil dit voorkom asof regerings nie die uitdaging ernstig opneem nie. Die sekretaris-generaal van die VN, Antonio Guterres het die Algemene Vergadering toegespreek en sê dit sal ‘n prioriteit bly.