Besighede in Stad Windhoek moet besonderhede opdateerSeptember 25, 2023
Stad Windhoek doen ‘n beroep op alle geregistreerde besigheidseienaars in die hoofstad om sy kantore te besoek om besonderhede op te dateer en ander te verifieer. Die stad is besig met ‘n opdatering van al sy rekords, soos Cillie Kapolo, woordvoerder by die stad verduidelik.