Speed Festival sorg vir adrenalien
Die Windhoek-motorklub se Speed Festival wat deur M+Z Motors geborg is was ‘n reuse-sukses. Die geleentheid wat Vrydag op die Tony Rust-renbaan net wes van die hoofstad begin het en Saterdag tot ‘n einde geloop het is uiters goed bygewoon en het gesorg vir ‘n groot spoed- en adrenalienfees. Francois Lottering was daar en het die uistlae.