Renosters… hoekom moet hulle beskerm word?
Dit is vandag Wêreld-renosterdag. Terwyl ons weet die diere is bedreig en moet as gevolg van etiese redes, sowel as ekonomiese redes bewaar word, watter verskil sal dit werklik maak as daar nie ‘n renoster in die wêreld is nie? Speel hulle werklik enige belangrike ekologiese rol? Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by professor Morgan Hauptfleisch, hoof van die Biodiversiteit Navorsingsentrum by Nust. Hy sê daar is verskeie belangrike rolle wat die renoster in die natuur vertolk.
En ook die renostervoëls word deur die spesie bewaar.