Los waterkrisis op, eis DA in Gauteng

Die DA in Gauteng het ‘n memorandum aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit oorhandig wat die gemeenskap se eise ten opsigte van hulle basiese behoeftes en reg op water uiteensit. Daar was ‘n ernstige gaping tussen die inwoners se behoeftes en wat die munisipaliteit sal voorsien. ʼn Woordvoerder van die DA, Kingsol Chabalala, sê die party eis dat die munisipaliteit daadwerklik en beslissend optree om die waterkrisis op te los: