Zelensky spreek Algemene Vergadering by die VN toe, looi Rusland
In sy eerste verskyning in persoon by die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky ‘n beroep op wêreldleiers gedoen om saam te staan teen Rusland. Moskou se volskaalse inval in Kiëf het wydverspreide oordeel uitgelok. Hy beskuldig Rusland dat hy alles van kos tot energie as wapen gebruik en volksmoord pleeg deur Oekraïnse kinders te ontvoer. Zelensky sê sy land doen alles moontlik om seker te maak ná die Russiese aggressie sal niemand in die wêreld enige nasie wil aanval nie: