SA-parlement stem vir kaderontplooiing
Die Parlement het die DA se Wetsontwerp op Algemene Openbare Administrasiewette, wat daarop gemik is om kaderontplooiing in die staatsdiens te vervang met aanstellings wat op meriete gebaseer is, verwerp. Die ANC was die enigste groot party wat daarteen gestem het en die wetsontwerp is met twee stemme verwerp. Leon Schreiber van die DA sê deur alleen te staan ter verdediging van kaderontplooiing, is die ANC nou by die punt waar hy nie eens meer voorgee dat hy teen korrupsie gekant is nie: