Skoonmaakveldtogte plak pleisters, probleem word nie aangespreek nie

Jaarliks word daar nou skoonmaak veldtogte gehou regoor die land. Windhoek was vir jare die skoonste stad in Afrika, maar, dis is ook reeds jare dat Kigali in Rwanda die eer het. Amptenare gebruik die skoonmaak-veldtogte jaarliks om politieke punte aan te teken en tog, bly mense rommel strooi. Is dit nie dalk tyd om die oorsaak aan te spreek nie – in plaas van pleisters plak? Die nasionale voorsitter van die Independent Patriots for Change Brian Black sê dalk moet dit ‘n misdaad word.