Nasa-hoof sê daar moet lewe daar buite weesSeptember 15, 2023
Die administrateur van Nasa, Bill Nelson sê ‘n studie wat uitgevoer is het geen bewyse dat ongeïdentifiseerde afwykende verskynsels, bekend as UFO’s ‘n ruimtelike oorsprong het nie, maar, dat hulle nie weet wat hulle is nie.