Kawana moedig publiek om wapens in te gee tydens amnestie-maandSeptember 13, 2023
Die Namibiese polisie het weer amnestie-maand tydens September. Lede van die publiek word aangemoedig om onwettige vuurwapens en ammunisie in te handig gedurende die maand sonder enige vervolging. Die lynminister Albert Kawana sê daar is baie wapengeweld in die land. Hy het vandag amptelik amnestie-maand aangekondig.