Etosha-grens kry deurlopend aandagSeptember 13, 2023

Die omgewingsministerie is steeds besig om die grens van die Etosha Nasionale Park op te knap. Die uitdaging is tweedelig – die draad moet vervang word en daar waar diere ontsnap moet gate herstel word. Woordvoerder Romeo Muyunda het die jongste.