‘Wat jy in Israel sien is nie Israel nie’September 12, 2023
Protesoptrede in Israel in verband met die aanpassings aan die land se regstelsel duur voort. Premier Benjamin Netanyahu se brose koalisie-regering bly onder druk en volgens die land se voormalige minister van justisie en ook buitelandse sake, Tzipi Livni, is die land erg verdeel.