Kim en Putin se ontmoeting, ‘n teken van die tyeSeptember 12, 2023
Die Britse afgetrede generaal Richard Dannat sê wapens en kos sal in Vladivosktok onder die loep kom tydens Noord-Korea se Kin Jong-un en Russiese president Vladimir Putin se vergadering. Dannat sê dit is ‘n teken van die tye.