Debmarine borg weer Premierliga – N$18m vanjaarSeptember 12, 2023
Die Debmarine Premierliga is bekendgestel. Die liga word met 18 miljoen Namibiese dollar deur die maatskappy geborg. Sestien klubs sal meeding om die gesogte trofee, en wedstryde sal regoor die land gespeel word. ‘n Voormalige Tigers Football Club afrigter, Woody Jacobs, wat nou in Botswana se Premierliga werksaam is, sê meer kan gedoen word: