Vermiste man was by geslote Myl 72 – NWR
Die Erongo-polisie soek steeds na die vermiste Robby Michael van Omaruru. Die 53-jarige het oor die naweek naby Myl 72 vermis geraak na hy blykbaar daar gaan hengel het. Sy motor is beskadig op die strand gevind. Kosmos 94.1 Nuus het met Nelson Ashipala van Namibia Wildlife Resorts gesels.