Tshwane en Rand Water het twee weke vir plan
Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, het die Stad Tshwane en Rand Water twee weke tyd gegee om met ‘n medium- tot langtermynplan vorendag te kom om die waterkrisis te hanteer. Die metro beleef ‘n daling in watervlakke by nege reservoirs weens ‘n toename in waterverbruik. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê Mahlobo het gister met amptenare van die stad en die waterverskaffer beraadslaag: