Kouer, dalk nat, winderige week wat voorlê

‘n Koeler en in sommige gebied, nat week lê vir Namibië voor met ‘n kouefront wat sy opwagting maak. Daar sal ook winderige toestande voorkom soos Odilo Kgobetsi verduidelik.