Bokke se oorwinning is ‘n stap in die regte rigtingSeptember 11, 2023
Die Springbok-afrigter Jacques Nienaber sê die oorwinning in hulle eerste Wêreldbeker-wedstryd is vir die span ‘n stap in die regte rigting. Danksy Pieter-Steph du Toit en Kurt-Lee Arendse se drieë in die tweede helfte het die verdedigende kampioen in Marseille in Frankryk ‘n oorwinning van 18-3-behaal in hulle Groep B-wedstryd teen Skotland. Nienaber sê hulle berei nou voor vir Sondag se wedstryd teen Roemenië in Bordeaux: