Afrika, verkiesings en sosiale media onder die loep
‘n Konferensie wat in Ethiopië gehou is, het beginsels en riglyne neergelê vir die gebruik van digitale en sosiale media in verkiesings in Afrika. DIe mikpunt is om meer kiesersdeelname en deursigtigheid in die verkiesingsproses te verseker. Die voorsitter van Suid-Afrika se Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, het die belangrikheid uitgelig van ‘n ondersoek na hoe sosiale mediaplatforms ‘n opbouende rol kan speel in die versterking van demokratiese deelname. Hy maan oor die uitdagings wat sosiale neigings inhou, wat insluit die verspreiding van waninligting: