Wêreldbeker: Ierland begin die toernooi baie goed
Die Wêreldbeker skop vanaand af en Ierland begin die toernooi as die wêreld nommer een. Hulle het nog nooit ʼn halfeindstryd gehaal nie, maar hulle is beslis een van die gunstelinge vir vanjaar se toernooi. Die Iere se veldtog begin môre teen Roemenië en afrigter, Andy Farrell, sê hulle is slaggereed: